Ben Johnson (akteur)

Ben Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1918-06-13)13 Junie 1918
Sterfte 8 April 1996 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1939–1996
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Johnson (13 Junie 1918 – 8 April 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shane (1953), The Wild Bunch (1969), The Last Picture Show (1971), en Bite the Bullet (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy